Wendell Pierce

Wendell Pierce
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 8 Desember 1963 (1963-12-08)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wendell Pierce (gebore 8 Desember 1963) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Money Pit (1986), Horrible Bosses (2011), en Selma (2014), en in die televisiereeks The Wire (2002).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search